Resources

Riglyne vir die oprigting en bestuur van plaagdoderstore op plase

Elke plaas in Suid-Afrika maak gebruik van plaagdoders, hetsy sintetiese, natuurlike, biologiese of selfs organiese plaagdoders. Sulke middels wat as landboumiddels in die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet Nr. 36 van 1947) bekend staan, is produkte wat ’n bepaalde gevaar vir mense en die omgewing mag inhou. Dit is egter moontlik […]