Jan 2019

Afrika Bolwurm is ‘n Gevaarlike Kalant

Dr Gerhard H Verdoorn, CropLife Suid-Afrika 082-446-8946 Die Lepidoptera orde in die wêreld van ongewerweldes is legio. Wonderlike vlinders en interessante motte is onder die gevleueldes wat onder ander ook met bestuiwing van baie blomplante te doene het. Daar is egter ‘n paar spesies onder die groot aantal van nagenoeg 180,00o soorte vlinders en motte […]

Farmers, Beekeepers, Croplife South Africa and Researchers Take Hands to Ensure a Better Future for Honey Bees

The Western Cape Bee Industry Association (WCBA) organised a workshop at the Buitenverwachting wine estate in the Constantia Valley near Cape Town on Friday 7 December to discuss the recent mass mortality of bees in the district. Beekeepers, wine farmers, researchers from the Agricultural Research Council, members of the Directorate of Agriculture Inputs Control’s Inspectorate, […]

Gehalteversekering in die Produksie van Landboumiddels

Dr Gerhard H Verdoorn, CropLife Suid-Afrika, 082 446 8946 gerhard@croplife.co.za Graanprodusente spandeer amper 10% van hulle produksiekoste aan landboumiddels, oftewel, plaagdoders en aan verwante produkte soos benatters, kleefmiddels, buffers, ensovoorts. Enige van die insette soos saad, kunsmis en landboumiddels is bitter belangrik vir produsente omdat goeie gehalte insette saam met goeie weersomstandighede vir die produsent […]

Croplife South Africa has Launched its New Agri-intel Website

Agri-Intel, arguably the most powerful tool currently available for users within the agrochemical industry to access registered crop protection product information, has launched its highly anticipated new website. Many users are already aware of the enormous benefits that Agri-Intel offers, so it comes as no surprise that the newly launched website, with a much more […]