Sep 2019

Die heuningmakers se toekoms is op die spel

Daardie bottel op die rak met die goue, stroperige vloeistof is uiters gesog by alle mense alhoewel dit ‘n plaas se prys is. Sedert oertye is heuning nie alleen die natuur se wondergawe as soetgoed vir die mens nie maar ook die bron van baie geneeskundige waarhede omdat dit heeltemal natuurlik is en mikro-hoeveelhede natuurlike […]

A look at integrated pest management

Pest management is only one aspect of overall crop production that needs to be considered by a grower. It cannot be considered on its own – overall management of the crop by the grower affects pest management, and vice versa. The first requirement of integrated pest management is to grow a healthy crop, which is […]

Riglyne vir die oprigting en bestuur van plaagdoderstore op plase

Elke plaas in Suid-Afrika maak gebruik van plaagdoders, hetsy sintetiese, natuurlike, biologiese of selfs organiese plaagdoders. Sulke middels wat as landboumiddels in die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet Nr. 36 van 1947) bekend staan, is produkte wat ’n bepaalde gevaar vir mense en die omgewing mag inhou. Dit is egter moontlik […]

Pesticide Use in the Wine Industry Placed in Context

CropLife South Africa is the industry body that represents responsible manufacturers, suppliers and distributors of sustainable crop protection and public health solutions in the agricultural, public health, non-crop and consumer sectors of South Africa. The recent media coverage based on a report released by Oxfam Germany and Women on Farms Project (WFP) has prompted CropLife […]